Die Noodlyn Fisika studiehulp help jou om moeilike konsepte eenvoudig te verstaan en selfversekerd in eksamens toe te pas. Met QR-kodes na ondersteunende video’s, kry jy die beste van beide wêrelde—duidelike notas én visuele verduidelikings. Wat is ingesluit: Eksamenwenke Definisielys Data vir Fisiese Wetenskap Wetenskaplike notasie en eenhede Wetenskaplike ondersoek Newton se Bewegingswette Elektrostatika Arbeid, Energie en Drywing Impuls en Momentum…