NOODLYN vir Fisika Wetenskap Handboek
R200.00
Die Noodlyn Fisika studiehulp help jou om moeilike konsepte eenvoudig te verstaan en selfversekerd in eksamens toe te pas. Met QR-kodes na ondersteunende video’s, kry jy die beste van beide wêrelde—duidelike notas én visuele verduidelikings.
Wat is ingesluit:
-
Eksamenwenke
-
Definisielys
-
Data vir Fisiese Wetenskap
-
Wetenskaplike notasie en eenhede
-
Wetenskaplike ondersoek
-
Newton se Bewegingswette
-
Elektrostatika
-
Arbeid, Energie en Drywing
-
Impuls en Momentum
-
Projektielbeweging
-
Doppler-effek
-
Foto-elektriese effek
-
Elektrisiteit
-
Elektrodinamika
Bundle deal: buy this together with Noodlyn Fisika Flitskaarte and pay only R300.00 for both. The discount is applied automatically in your cart.
Full set deal: get both Noodlyn (Afrikaans) textbooks and both flashcard sets for only R550.00. Add the full set to your cart.
Description
Wat maak hierdie Fisika Wetenskap Handboek anders?
- QR-kodes wat jou direk na verduidelikende video’s neem
- Stap-vir-stap probleemoplossing
- Praktiese fisika voorbeelde en eksamenstyl vrae
- Eenvoudige verduidelikings van komplekse konsepte
- Strategieë om meer punte te behaal
Perfek vir:
- Leerders wat Fisika moeilik vind
- Leerders wat hul punte wil Fisiese Wetenskap verbeter
- Doeltreffende hersiening en voorbereiding
Fisika hoef nie moeilik te wees nie, jy het net die regte verduideliking nodig.





